Wenke + Inspirasie

Keuse van Versorgingsoord

Wanneer Alzheimersiekte deel geword het van ‘n gesin, kom hulle te staan voor die belangrike keuse wat mettertyd gemaak moet word: verorgingsoord of tuisversorging. Die besluit hang van baie faktore af: Wanneer die versorger die vrou is, kan sy dalk langer byhou om...

Praktiese Wenke: Kommunikasie met ‘n Alzheimerlyer

Dit is moeilik om die leefwereld van die Alzheimerpasient te verstaan. Hier is 'n paar wenke wat Alzheimerlyers met ons wil deel:   Ek voel aan as iemand gespanne of kwaad is gedurende ’n gesprek met my. Dit is gerusstellend as jy glimlag as jy met my praat....

Die mens agter die Alzheimer-sluier

Dit is ’n groot taak om ’n Alzheimerpasiënt te versorg en veilig te hou. Ons as versorgers en geliefdes is dikwels so besig om die siekte te bestuur en al die probleme wat daarmee saamgaan te hanteer, dat ons nie altyd besef dat ons nie by die menswees van die...

Geldsake

Syfers, finansies, bankstate en inkomstebelastingvorms was, dankie tog!, nooit my bekommernis nie. My man met sy syferbrein het hierdie deel van ons lewe glad laat verloop. Ook maar goed so, want somme en syfers was nooit my sterk punt nie. En toe kom Alzheimersiekte...

Motorsleutels

Alzheimersiekte sluip stadig en ongemerk die lewens en huishoudings van gesinne binne. Dit bring raaisels, veranderinge en onsekerheid. Die tekens is daar, en dan weer nie … My man se bestuursvaardighede en -vermoë het so geleidelik agteruitgegaan dat ek vir baie lank...

Tyd vir ‘n diagnose?

Om Alzheimersiekte te herken wanneer dit kom wegkruipertjie speel in ’n gesin se lewe, is baie moeilik. Die een oomblik is daar tekens, en die volgende oomblik is alles wat aweregs geklink of gelyk het, weer heeltemal normaal. Maar die persoon wat eerste bewus word...

My Boek – Nou beskikbaar

elise nel

Ons Raaiselpad met Alzheimer-siekte

nou beskikbaar